GEDICHTEN | Woorde sonder wysies

Karin Hougaard

9,17 Incl. BTW

Die woord- en beeldbundel
is bloot net
‘n versameling van ván my
woorde sonder wysies
en
van ván my tekeninge,
monodrukke, pleodrukke,
etse en skilderye.

Op voorraad

Artikelnummer: 181 Categorieën: , Tags: , , ,

Beschrijving

Op ‘n manier
is dit ‘n seleksie
van liedjietekste
wat nooit grootgeword het nie!
Kaalvoet woorde wat nie
wóú liedjies word nie.
‘n Seleksie van
visuele interpretasies
gepluk uit my reise,
wat weer op ‘n ander manier
‘n storie vertel –
soms in breë buitelyne
soms in meer detail
soms in kleur
soms nie
Vertel van hoe
oorweldig ek soms word
deur hoe baie daar is om te sien,
hoe oorweldig ek soms word
van so baie voel

en die gesien, gevoel, geskryf,
geteken, gevers, gedruk, ge-ets
deel ek graag met jou

Karin Hougaard

Extra informatie

Auteur

Karin Hougaard

Doelgroep

Volwassenen

Drager

Boek

Druk

1

ISBN

9780620400459

Aantal pagina's

40

Soort boek

Gedichten

Taal

Zuid-Afrikaans

Uitgeverij

Griffel media

Uitvoering boek

Softcover

Verschijningsjaar

2008